Laat U ryk kom, U wil geskied. May your kingdom come and your will be done,
Soos in die Hemel so ook op die aarde. on earth as it is in heaven.
Gee ons vandag ons daaglikse brood. Give us our daily bread today.
En vergeef ons al ons skulde, net soos ons vergewe And forgive us all our debts, just as we forgive
Die wat teen ons sondig. those who sin against us.
Laat kom ons nie in die versoeking, Do not lead us into temptation,
Maar verlos ons van die bose. but deliver us from evil.
Van U is die ryk en die sterkte en die ere. The kingdom, strength and honour are yours,
Vir ewig en ewig. for ever and ever.
Amen. Amen.